News

Yesterday’s EFF march to Kleinfontein was nothing but political theatrics riddled with racism to divert attention away from the failures of the coalition in the Tshwane Metro, of which the EFF is part ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) questions the Tshwane Metro’s Department of Human Settlements’ decision to relocate yet another 5 200 people to a piece of land in Pienaarspoort that was allocated to ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) sent an urgent letter to the Msukaligwa Local Municipality (Ermelo, Breyton, Davel, Lothair) after the Minister of Mineral and Petroleum Resources, Mr Gwede Mantashe, ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) has, as in the past, once again called on the ANC/EFF coalition in the Ekurhuleni Metro to maintain the road drainage systems in Kempton Park. Over the past four years ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) asked the Johannesburg Mayoral Committee Member for Roads and Transport, Kenny Kunene, to urgently repair roads in Roodepoort seeing as the rainy season – which plays ...
Die VF Plus het soos in die verlede, opnuut ʼn beroep op die ANC/EFF-koalisie in die Ekurhuleni-metro gedoen om die paddreineringstelsels in Kemptonpark te onderhou. Die party het die afgelope vier ...
Die VF Plus het ʼn griefskrif teen die Mangaung-metro se voorgestelde watertariefverhoging van 11% oorhandig aan die uitvoerende burgemeester, mnr. Gregory Nthatisi, die stadsbestuurder, mnr. Sello ...
Die VF Plus bevraagteken die Tshwane-metro se departement van menslike nedersettings se besluit om nóg 5 200 mense te verskuif na ʼn stuk grond wat in 2020 in Pienaarspoort bewillig is vir 575 ...
Die VF Plus het die Johannesburgse burgemeesterskomiteelid van vervoer en paaie, Kenny Kunene, versoek om dringend aandag aan paaie in Roodepoort te skenk aangesien die reënseisoen, wat ʼn groot bydra ...
Die VF Plus eis dat die Emalahleni-plaaslike munisipaliteit dringend verantwoordelikheid neem om die OR Tambo-rylaan in Witbank/Emalahleni te herstel. Voorstelle om padveiligheid hier te verseker, is ...
Die VF Plus het ʼn dringende skrywe by die Msukaligwa-plaaslike munisipaliteit (Ermelo, Breyton, Davel, Lothair) ingedien ná die besoek van die minister van minerale- en petroleumhulpbronne, mnr. Gwede ...
Die voorgestelde tariefverhogings van die Mosselbaai-plaaslike munisipaliteit soos vervat in sy konsepbegroting vir die 2025/26-finansiële jaar, gaan veral pensioenarisse en middelklas-inwoners ...