News

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die voormalige minister in die presidensie verantwoodelik vir geslagsgelykheid, armoede-uitwissing en maatskaplike welsyn, Christine ...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah se aankondiging tydens haar eerste staatsrede dat tersiêre onderwys vanaf die volgende akademiese jaar in 2026 100% deur die regering ...
Die vermeende wildmisdadiger en voormalige meesterjaggids wat kort-kort in die hof is, Brian Roodt van Quality Hunting Safaris, is weer in die sop, dié keer spreekwoordelik in ’n sjef s’n. Raymond ...
’n Onlangse verslag van die Namibiese korrektiewe dienste (NCS) het aan die lig gebring dat die regering oor die afgelope drie jaar meer as N$118 miljoen aan kos vir 4 ...
Die minister van werke en vervoer dring daarop aan dat diensverskaffers van openbare vervoer met sewesitplekvoertuie met waardigheid en respek behandel moet word.Minister ...
Die minister van werke en vervoer, Veikko Nekundi, het die langverwagte opgradering van die grondpad van 105 kilometer tussen Khorixas en Kamanjab na ’n teerpad aangekondig, ...