’n Man is dood en drie ‘sekuriteitsbeamptes’ is gearresteer by pastoor Patrick Simelane se City of Refuge se ‘rehabilitasiesentrum’ op ’n plaas buite eMalahleni.
Michiel Nieuwoudt, eienaar van Klipdraai Karavaanpark, by die winkel wat afgebrand het. Foto: Christiaan Cloete MEYERTON – ‘n Winkel by die Klipdraai Karavaanpark het tot die grond toe afgebrand nadat ...