News

Sanger en liedjieskrywer, Jannie du Toit, het Dinsdag die FAK prestige-toekenning vir sy unieke en meesterlike bydrae tot die bevordering van kleinkuns in Afrikaanse musiek tussen 1971-2021 ontvang.
Die talentvolle Theo Nel (30) van Mountain View in Pretoria het die grendeltydperk as geleentheid gebruik om met sy nuutste musiek en videos kop bo skouers uit te blink. Die sanger is verlig dat ...