News

“Ons moet maak soos die Namakwalanders – hulle leer ons om te dans, om saam te kuier, en om musiek en goeie geselskap te geniet,” verklap hy. Deon Groot sê Afrikaans is in sy bloed.
Al wat jy deesdae nodig het om ‘n Afrikaanse akteur of musikant te word, is die “look”. Waar is die gehalte?
Afrikaanse musiek is bobaas – oor alle Suid-Afrikaanse tale en genres heen! Dit was die boodskap by die uitdeling van die Suid-Afrikaanse musiekpryse (Samas) Vrydag toe die sanger en liedjieskrywer ...
Entertainment Lifestyle Musiek is waar ons kan ooreenstem in Afrikaans Afrikaans is ‘n taal wat kleurryk en klankryk is en bowenal kreatiwiteit aanwakker veral na aanleiding van die uitstekende ...
Van musiek en sang, tot dans, toneel en digkuns word ingespan om die komvandaan van Afrikaans oor die afgelope eeu te vier totdat dit op 8 Mei 1925 as amptelike landstaal ...
Hulle is studente van 'n plaaslike musiekskool en hoop om die positiewe invloed wat musiek in hulle lewens het, na hulle gemeenskap te laat oorspoel.