News

Afrikaanse musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was.
Dit het alles op 31 Augustus 2002 begin: Lefra Produksies se eerste Afrikaanse Musiekfees in die Big Top Arena by Carnival City. Dit is twaalf jaar later en besprekings is nou oop vir die ...
Van Suid-Afrika se mees geliefde en bekende Afrikaanse sangers gaan op Saterdag 25 Maart vanaf 18:00 vir die skouspelagtige vertoning, Afrikaans Karnaval, by Carnival City sorg. Hierdie vertoning ...
Pretoria-gebore Afrikaanse sangeres-liedjieskrywer en sessiemusikant is bekend vir haar geloofs-geïnspireerde kontemporêre popmusiek. As ’n 2023 ATKV-Crescendo-mentee en finalis, het sy sedertdien ...
AFTER the great success of last year’s tour, One Way Productions is proud to announce a return to the South Coast of Afrikaans artist and previous top 10 Idols singer, David Fourie.